Little Seeds Eenheid se twee Oos-Kaap vrywilligers se storie het onlangs in die LiG tydskrif verskyn. Die ma-en-dogterspan, Nienkie en Anke Grobler, ondersteun en begelei amper 100 VKO-sentrums in die Oos-Kaap se platteland, met ‘n mobiele biblioteekstelsel. Lees gerus die mooi artikel. Dankie LiG!
