L I T T L E S E E D S

Loading...

We understand better that enim ad minim veniam, consectetur adipis cing elit, sed do

Little Seeds Eenheid se opleier en programleier vir ons Storievertellingsgroepe en Dagmoederprogram, Nicola Vermeulen, het aan die einde van April afgetree. Nicola is van vroeg in haar loopbaan met vroeëkindontwikkeling (VKO) en onderwys betrokke gewees, waar sy oa ‘n onderwyser en later ook die skoolhoof van ‘n VKO-sentrum was. Sy het ongeveer 10 jaar gelede by Diaconia se span aangesluit wat VKO deur die kerk gevestig het. Met Little Seeds Eenheid se totstandkoming het Nicola verder die leiding geneem met ander inisiatiewe ook bv die Dagmoeder program. Nicola was baie geliefd en haar energie het gemaak dat opleidings nooit vervelig was nie! Totsiens, Nicola – ons sien uit daarna om te sien waarheen hierdie nuwe hoofstuk in jou lewe gaan lei.

Leave A Comment